Flegias

Flegias met Dante en Vergilius, gebrandskilderde glas in die Museo Poldi Pezzoli in Milaan.

In die Griekse mitologie was Flegias (antieke Grieks: Φλεγύας, "vurig") 'n koning van die Lapite (of Flegiane). Hy was die vader van Koronis, een van Apollo se minnaresse.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search